资讯

Daar is mos altyd ’n roker waar ’n mens ’n rokie sien. Niemand kan so consumed met ander se lewe wees dat hulle ’n beroep daarvan maak om stories op te maak nie. So, as daar rumours van ander ...
DIE Wes-Kaapse minister van behuising, Tertuis Simmers, het inwoners van Calitzdorp se harte behoorlik gesteel, toe hy splinternuwe huise aan hulle kom oorhandig het. Sowat 20 gesinne is gespoil, toe ...
’N WOLF in skaapsklere. Dis hoe ’n familie van die Strand voel nadat hulle ’n gemeenskapsleier en voorsitter van die ...
’N OP-EN-WAKKER cop wat van diens af was, het gesorg dat gewapende misdadigers vinnig vasgetrek word nog voor hulle op die vlug kon slaan.
JOU MASE Taal ontrafel hoe die sprekers, bruin en swart, met die Afrikaanse taal omgaan, hoe dit hulle laat voel en in watter ...
PERTH Eksteen (17), een van die vier jongmense wat hul lewens verloor het in ’n gru-ongeluk in Brackenfell, is vandag ter ...
PETROLJOGGIES van ’n vulstasie op Riversdal langs die N2-snelweg is nou keelvol oor hulle larny hulle al maande lank glo nie ...
’N OOMBLIK van blydskap het gister geheers toe ’n groot groep nuwe polisiebeamptes uitpasseer het. Die atmosfeer was ...
DIE Suid-Afrikaanse menseregtekommissie het ’n ondersoek geloods ná hulle verskeie klagtes ontvang het oor PA-leier Gayton ...
RY GERUS deur Bergsig in Calitzdorp en die gesig van wat eens die rugbyveld was, sal jou tot in ’n ander bloedgroep laat ...
DIE gemeenskap van Laingville aan die Weskus is in rou gedompel na nóg ’n tragedie hulle getref het.Dit kom ná drie vissermanne van hier gister (15 Augustus) naby Shelly Point verdrink het ná hulle bo ...
DIE dokters het gesê hy sal net tot 12 jaar oud lewe, maar Emmanuel Booysen het hulle voorspelling met ’n hele dekade oortref ...