资讯
Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, sal voortgaan om flieks en TV-programme vir Netflix te ontwikkel, maar met ’n minder omvangryke ooreenkoms as vroeër, het die stromingsdiens Maandag bekend gemaa ...
Die oorskot van ’n Britse meteoroloog wat in 1959 tydens ’n ekspedisie in Antarktika dood is, is meer as ses dekades later op ...
Jy kon sommer die anti-Manie Libbok-brigade se gebrom hoor nadat hy Maandag op losskakel gekies is vir die Springbokke se openingstoets in die Rugbykampioenskap.
Drie nuwelinge, almal verdedigers, is in die Protea-groep vir komende reekse in Nieu-Seeland en Australië gekies.
Die Japannese owerhede het Maandag meer as 3 miljoen inwoners in die suidweste van die land gevra om hul huise te ontruim ...
’n 40-jarige vrou is Saterdagoggend op Vrouedag in Heideveld, Kaapstad, vermoor – ’n dag wat veronderstel is om vroue te vier ...
Die opwindende Markus Muller sal Dinsdag saam met Christian Vorster van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal die ...
Die vrou wat verlede maand veelvuldige kere in Wellington geskiet is, na bewering deur haar gewese kêrel, ’n polisiespeurder, het ’n terugslag gehad.
Nie net het die Afrikaanse rapper Jack Parow ’n liedjie uitgereik om Dricus (Stilknocks) du Plessis, middelgewigkampioen van die Ultimate Fighting Championship (UFC), te ondersteun nie, maar hy vlieg ...
Die 45-jarige Engelsman het vroeër vanjaar in die Meesterstoernooi by Augusta teen Rory McIlroy in ’n uitspeelstryd tweede ...
Alles wat jy moet weet van die tweede episode van hierdie seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ Sepie-nuus: Alles wat jy moet weet ...
’n Man van Mamre is Maandag tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ’n bomdreigement gemaak het omdat hy die vorige aand baie gedrink het en nie die Maandag wou gaan werk nie.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果