资讯

Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, sal voortgaan om flieks en TV-programme vir Netflix te ontwikkel, maar met ’n minder omvangryke ooreenkoms as vroeër, het die stromingsdiens Maandag bekend gemaa ...
Die oorskot van ’n Britse meteoroloog wat in 1959 tydens ’n ekspedisie in Antarktika dood is, is meer as ses dekades later op ...
Jy kon sommer die anti-Manie Libbok-brigade se gebrom hoor nadat hy Maandag op losskakel gekies is vir die Springbokke se openingstoets in die Rugbykampioenskap.
Drie nuwelinge, almal verdedigers, is in die Protea-groep vir komende reekse in Nieu-Seeland en Australië gekies.
Die Japannese owerhede het Maandag meer as 3 miljoen inwoners in die suidweste van die land gevra om hul huise te ontruim ...
Hy kan nooit skuldig wees aan rassisme nie – hy is dan die seun van ’n swart vrou en het kinders saam met ’n swart vrou. So sê Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur.
’n 40-jarige vrou is Saterdagoggend op Vrouedag in Heideveld, Kaapstad, vermoor – ’n dag wat veronderstel is om vroue te vier ...
Die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) in Tumahole het die publiek se hulp nodig om ’n persoon van belang in verband met die verkragting van ’n minderjari ...
Die vrou wat verlede maand veelvuldige kere in Wellington geskiet is, na bewering deur haar gewese kêrel, ’n polisiespeurder, het ’n terugslag gehad.
James Tedder (links) en Xavier Mitchell vier laasgenoemde se deurslaggewende drie in die tweede helfte van die Boland se Curriebeker-stryd teen die Leeus Sondag in Wellington. Tedder se slim skoppie ...
Nie net het die Afrikaanse rapper Jack Parow ’n liedjie uitgereik om Dricus (Stilknocks) du Plessis, middelgewigkampioen van die Ultimate Fighting Championship (UFC), te ondersteun nie, maar hy vlieg ...
Die 45-jarige Engelsman het vroeër vanjaar in die Meesterstoernooi by Augusta teen Rory McIlroy in ’n uitspeelstryd tweede ...